Skip to product information
Effens de-MOO-rin Tee
R 280.00
Jou gesig sê dit klaar; laat die hemp nou namens jou praat. Ideaal vir mense wat allergies is vir Maandae en kleinpraat. In 'n wêreld vol "bokkies" - wees vandag 'n koei!