Legal notice
Wetlike Kennisgewing (Legal Notice)
Welkom by Skobbejak SA. Deur gebruik te maak van hierdie webwerf en ons dienste, stem jy in tot die volgende terme en voorwaardes:
-
Besigheidsinligting: Skobbejak SA is 'n handelsmerk wat gebaseer is in Suid-Afrika.
-
Intellektuele Eiendom (Intellectual Property): Alle ontwerpe, logo's, tekste, graphics en inhoud op hierdie webwerf is die eiendom van Skobbejak SA, tensy anders aangedui. Geen materiaal mag gekopieer, gereproduseer of gebruik word sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
-
Produkbeskrywings en Kleure: Ons doen ons bes om seker te maak dat produkte en kleure so akkuraat moontlik op die website vertoon word. Weens verskillende rekenaarskerms of beligting kan daar egter soms effense verskille wees.
-
Beperking van Aanspreeklikheid (Liability): Skobbejak SA is nie aanspreeklik vir enige direkte of indirekte skade wat voortspruit uit die gebruik van ons webwerf, produkte, of vertragings van koerierdienste buite ons beheer nie.
-
Privaatheid: Jou persoonlike inligting en privaatheid is vir ons belangrik. Ons gebruik jou besonderhede net om jou bestellings te prosesseer en jou van 'n goeie diens te voorsien, en sal dit nooit met derde partye deel nie.
As jy enige vrae het oor hierdie terme, skree gerus op WhatsApp of stuur vir ons 'n boodskap!