Skip to product information
Afrikaans: Fluent / English: Pay As You Go Unisex Tee
R 280.00
Want kom ons wees nou eerlik, somtyds raak die Engelse "Airtime" op en dan moet jy maar oorskakel na die "Pay as you go" basis toe. Hierdie is vir die mense wat vlot is in egte Afrikaanse humor en nie bang is om dit te wys nie. Gemaak vir elke braai, 'n regte "conversation-starter".