Shipping policy
Produksie en Afleweringsbeleid
Baie dankie vir jou ondersteuning! Ons voel sterk daaroor om jou bestelling so gou as moontlik uit te kry. Hier is wat jy kan verwag rondom lead times en aflewering:
1. Produksietyd (Production Time)
-
Sodra jou bestelling geplaas is, neem dit 2 tot 4 werksdae vir produksie voordat hy gereed is om te gaan.
2. Aflewering vs. Afhaal (Courier vs. Collection)
-
Courier (Landswye aflewering): Sodra jou pakkie reg is, vat die courier so 1 tot 3 werksdae om hom by jou uit te kry.
-
Collection (Afhaal): As jy verkies om jou bestelling te kom afhaal, vat dit steeds 2 tot 4 werksdae vir produksie. Sodra hy klaar is, sal ons jou laat weet via WhatsApp of jy kry 'n outomatiese boodskap sodra jou bestelling reg is om op te tel, waarna ons dit kan reël!
3. Vrae?
As jy enige vrae het of bietjie dringend iets nodig het, skree gerus op WhatsApp of stuur vir ons 'n boodskap! Ons help graag!