Afrimerikaans Tumbler

Afrimerikaans Tumbler

Wit
R 250.00
Skip to product information
Afrimerikaans Tumbler

Afrimerikaans Tumbler

R 250.00
Kleur

Vir die mense wie se harte oor twee kontinente span - of dit nou 'n geliefde op 'n H2A-kontrak in die buiteland is, of familie wat hul voete aan die ander kant van die groot waters gaan vind het.

Die 600ml Double-Wall Tumbler is perfek om dit wat koud moet wees - koud te hou, en dit wat warm moet bly - warm te hou!

You may also like