Ons 600ml double-wall skinny tumblers is die perfekte metgesel vir jou daaglikse oorlewingsroetine. Of jy nou yswater saamdra om koel te bly onder die druk of jou koffie warm hou terwyl jy die kinders rondry - hierdie outjies doen die werk met 'n goeie dosis egte Afrikaanse humor.