Styl vir dié wat weet wie hulle is.

Sien Die Winkel

Koffie in die hand, 'n plan in die kop, en 'n bietjie chaos in die agtergrond...

Hallo daar! Ek is Elizma, die brein (en die georganiseerde chaos) agter Skobbejak SA. As jy al ooit gewonder het wie daardie persoon is wat sonder 'n filter sê wat almal net dink, wel, nice to meet you - dis ek. My familie wonder seker soms of al my skroewe nog styf is, maar at least weet almal presies waar hulle staan.

Waarvoor staan ons? Ek het hierdie brand gestig vir die mense wat soos ek dink; mense wat hou van egtheid, nie omgee vir 'n bietjie sarkasme nie, en glo dat om trou te bly aan jouself die heel beste soort self-liefde is. Of jy nou 'n koppie koffie drink of om 'n braaivleisvuur kuier, my ontwerpe is gemaak om jou persoonlikheid te laat praat sonder dat jy 'n woord hoef te sê.

Bly 'n rukkie, krap deur die winkel, en onthou om altyd onbeskaamd eg te wees.

Die Winkel

Products

View all

Afrikaans: Fluent / English: Pay As You Go Unisex Tee

Afrikaans: Fluent / English: Pay As You Go Unisex Tee

R 280.00

Afrimerikaans Tumbler

Afrimerikaans Tumbler

R 250.00

Afrimerikaans Unisex Tee

Afrimerikaans Unisex Tee

R 280.00

Genade en Coke Zero Tee

Genade en Coke Zero Tee

R 280.00

Genade en Coke Zero Tumbler

Genade en Coke Zero Tumbler

R 250.00

I Identify as a Springbok Tee

I Identify as a Springbok Tee

R 280.00

I Identify as a Springbok Tumbler

I Identify as a Springbok Tumbler

R 250.00

I'm not aggressive, I'm just speaking Afrikaans Unisex Tee

I'm not aggressive, I'm just speaking Afrikaans Unisex Tee

R 280.00