Skip to product information
Afrimerikaans Unisex Tee
R 280.00
Vir die H2A-helde, die padstappers wat oor die groot water getrek het, en almal wat familie het wat daar ver 'n stukkie huis verlang. Hierdie ontwerp vier daardie unieke dubbele lewe - met jou een voet op Afrika se grond en jou hart (of dalk jou ma se gereelde WhatsApp-oproepe) oor die see. Dra jou storie met trots, waar jy okal is.